send link to app

Oatu & Eara: Kleinletters onder die see app for iPhone and iPad


4.2 ( 8992 ratings )
Games Education Educational Family
Developer: Revolt And Reverb (Pty) Ltd
1.99 USD
Current version: 2.0, last update: 7 years ago
First release : 17 Sep 2014
App size: 18.76 Mb

Leer die kleinletters van die alfabet saam met "Oatu en Eara: Onder die see". Oatu en Eara is wesies van die buitenste ruim wat verskeie avonture op die aarde beleef.

Met oulike animasie, klanke en kleurvolle illustrasies, leer hierdie app jou kind die kleinletters van die alfabet, op n pret manier.

- Letters is in die korrekte skrif
- Elke letter word geklank
- Duidelike visuele en klank terugvoering wanneer die regte of verkeerde letter gekies word.
- Letters word heeltyd omgeruil, so die speletjie kan nooit regtig klaar gespeel word nie.
- Drie verkillende vlakke, beginner tot moeilikste
- Geen herhaling van letters in die 26 letter siklus nie

Kry die app vandag en laat jou kind die kleinletters van die alfabet op n pret manier leer!

Wees op die uitkyk vir nog opwindende avonture van Oatu en Eara, wat binnekort op die app store sal verskyn.

Laat weet ons gerus watter tipe opvoedkundige apps julle graag sal wil sien.